Gonneke in Zuid-Afrika

'n Klein opsomming van my tyd in Suid Afrika


Die tyd het so vinnig verby gegaan. In september 2011 het ek van die huis af vertrek. Ek het nie net hier studeer nie, Ek het baie ander dinge gedoen. Ek sal my hoogtepunte opnoem.
Eers he tek by 'n laerskool gewerk, as 'n vrywilliger. Ek was 'n onderwyseres, nie van Engels of wiskunde nie, maar van liggaamlike opvoeding en kuns. Dis wat die kinders gewoonlik nie kry nie. 'n Familie het my gehuisves. Dit was nie maklik nie, die familie was naamlik nie vriendelik nie. Gelukkig het ek saam met met 'n Duitse meisie gewoon en elke naweek het ons iets lekkers gedoen. Die hoogtepunte is 'n kosert van Kings of Leon in Groen Punt stadion en 'sharkcage diving' (haaihok duik). Ek was baie bang, maar dit was lekker.
Na die laerskool projek het ek 'n Wildplaas projek gedoen. Ek het saam met 'n Duitse meisie en 'n Duitse ou gewoon. Hulle is nou goeie vriende van my. Die hoogtepunte is dat ek geller het om te skiet!! Die projek het soos vakansie gevoel, hoewel ek elke dag vanaf 7 uur gewerk het.
Die volgende fase van my avontuur is 'n besoek van my ouers en sussies. Ek het hulle 3 maande nie gesien nie, dus was dit baie bysonders om hulle hier in Suid Afrika te sien. Hulle het 2 weke gebly. Die eerste week het ons in Stellenbosch gebly e ndie tweede week het ons na die Ado Olifante par toegery. Die tyd met my familie was baie lekker en bysonders!
Die dag toe my familie huis toe gegaan het, het 'n vriendin Suid Afrika toe gekom. Ons het saam met die BazBus Durban toe gereis. Dit was 'n baie lekkere vakansie. Die hoogtepunt is die Bungyjump by Bloukrans brug. Dit was baie stressvol, maar dit was die moeite werd!
Nou studeer ek aan die Stellenbosch universiteit. Dis baie anders as wat ek tot nou toe gedoen het. Ek het nog nie op 'n universiteit studeer nie, maar ek geniet dit! Ek het baie nuwe vriende en ek het soveel snaakse dinge gedoen, te veel om op te noem!
Ek is jammer dat ek huis toe moet gaan. Ek sal Suid Afrika met al die pragtige herinneringe baie, baie mis!

Reacties

Reacties

mama

Ek vin het baie lekker dat joe naar huis komme, dik soen, mama

Margriet

Hoi Gonneke,
wat is het toch ontzettend leuk om te lezen, dat Zuid-Afrikaans ! En wat kan je het goed, zeg. Het is zo extra leuk omdat ik er geweest ben natuurlijk, en dat we je daar hebben gezien. Als ik jouw Zuid-Afrikaans lees, dan moet ook altijd even denken aan die aardige reisleidster Liz:-) Ik heb een mooi foto-boek gemaakt van onze vakantie: die moet ja maar gauw es komen bekijken volgende week, of wat later. Wij komen ook naar Schiphol hoor ! Het is hier zulk prachtig weer, dat ik ga kijken of we niet kunnen komen op de fiets, haha. Tot gauw, Margriet (+Tom, Victor en Arnold)

{{ reactie.poster_name }}

Reageer

Laat een reactie achter!

De volgende fout is opgetreden
  • {{ error }}
{{ reactieForm.errorMessage }}
Je reactie is opgeslagen!

Deze reis is mede mogelijk gemaakt door:

Travel Active